Inset/Interne Bemarker - Landbou Besproeiing - Cradock
FM Staff · Internship
Cradock, Inxuba Yethemba
About this opportunity
Ons is opsoek na 'n persoon vir die bemarking en bestuur van die besproeiings afdeling met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog en uit te brei deur nuwe besigheid te ontgin en die algemene prestasie en verkope te bevorder. Die pos is in Cradock in die Oos Kaap provinsie. Minimum Vereistes: • Ten minste suksesvolle Graad 12. 'n Landbou/Bermarking kwalifikasie sal voordelig wees; • SABI Besproeiings kwalifikasie sal baie voordelig wees. • 4 – 5 jaar ondervinding in besproeiing en verwante…