Internal Sales Manager / Interne Verkoopsbestuurder

Ligpos Ltd · Internship

Gauteng, South Africa

About this opportunity

Interne Verkoopsbestuurder / Internal Sales Manager - Germiston Ligpos Arbeidsagentskap is op soek na n sterk, dinamiese en ervare Interne Verkoopsbestuurder om namens 'n vertroude kliënt hierdie belangrike pos te vul. Indien jy n georganiseerde leier is met n sterk agtergrond in verkope, administrasie en kliëntediens, sal jy perfek in hierdie rol pas! Oor die Pos: Posisie: Interne Verkoopsbestuurder Vergoeding: R32 000 R45 000 per maand (afhangende van ervaring) Byvoordele: 7.5% werknemer- en …

Apply Now