Ketelmaker / Boilermaker

Ligpos Ltd · Artisan

Pretoria, Tshwane

About this opportunity

Vakature: Gekwalifiseerde / Ervare Ketelmaker (Boilermaker) Oor die Werkgewer Hierdie posisie word gevul namens 'n gevestigde en vooruitstrewende staalkonstruksie-onderneming gebaseer in die Koedoespoort-gebied, Pretoria. Die kliënt streef na uitnemendheid in hul vakwerk en is op soek na 'n hardwerkende, betroubare ambagsman om by hul span aan te sluit. Posoorsig Ons is op soek na een (1) vaardige Ketelmaker / Boilermaker wat onafhanklik vanaf tegniese planne kan werk om struktuurstaalprodukte …

Apply Now