Leerder Program/Learnership Programme 2027
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD · Learnership
Steynsrus, Moqhaka
About this opportunity
Uitstekende Loopbaan geleentheid vir Matrieks! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen. Na suksesvolle voltooiing van die program sal die kandidate `n NQF 5 kwalifikasie ontvang wat geregistreer is op die Nasionale Kwalifikasie Ra…