Millwright Krugersdorp
Infinico Solutions · Artisan
South Africa
About this opportunity
Ons klient bied 'n uitstekende geleentheid vir 'n Semi‑Skilled Millwright om by hul span aan te sluit. Hierdie posisie sluit volledige akkommodasie , huur, water en elektrisiteit in, wat dit 'n aantreklike pakket maak vir die regte kandidaat. • Installasie, instandhouding en herstel van pompe , geisers , elemente en jacuzzi's • Basiese elektriese werk en foutopsporing • Gebruik van rekenaars vir verslagdoening en administrasie • Samewerking met die span om gladde werksvloei en kwaliteit diens t…