Millwright Vereeniging
Active Recruitment · Artisan
South Africa
About this opportunity
Instandhoudingstoesighouer | Landbou | Diervoervervaardiging } Vereeniging Millwright - Elektries & Meganies Ons is tans op soek na 'n Instandhoudingstoesighouer om by die span in Vereeniging, Gauteng aan te sluit, wat aan die Fabrieksbestuurder rapporteer. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die: instandhouding, inspeksie, herstel en verbetering van aanlegtoerusting om veilige, betroubare en doeltreffende produksie te verseker. Hierdie is 'n praktiese, "hands-on" rol wat 'n …