Motorwerktuigkundige / Motor Mechanic

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK · Artisan

Free State, South Africa

About this opportunity

Kern doel van die pos: Herstel van voertuie volgens Toyota standaarde. Minimum Vereistes: Graad 12; Kwalifiseerde diesel werktuigkundige; Toepaslike Ambag kwalifikasie (RED Seal Trade Test); Bestuurslisensie; Min 5 jaar Toyota ondervinding as n motorwerktuigkundige; Vaardighede: Rekenaarvaardig; Mense verhoudinge; Tydbestuur; Konflik hantering; Diagnoseer vermoë. Verantwoordelikhede: Diens en herstel van voertuie; Hantering van werkkaarte; Evalueer van voertuie; Opleiding van vakleerlinge. OVK …

Apply Now